Successfully reported
+16

Orchard Corner Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraal Road, 7628, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orchard Corner Cottage is perfek geleë op 'n werkende plaas genaamd Minie, in die hartjie van die Kaapse Wynlande, Paarl, en bied selfsorgverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers of selfs 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Dié modern versierde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n bad, wasbak en toilet.

Hierdie oopplan-kamer bestaan uit 'n kombuisie wat 'n induksieplaat, 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskassie en 'n Nespresso-koffiemasjien insluit. Gaste kan die koue nagte om die kaggel, lugversorging en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale op die platskerm-TV geniet. Daar is ook WiFi op die perseel beskikbaar.

Die kothuis maak oop na die binnehof wat gaste die mooiste uitsigte oor die Paarlberge bied en sluit 'n houtbrandbad, braai-area asook 'n tafel en stoele in.

Dit is naby verskeie wynplase, sentrale winkels, en die bekende Afrikaanse Taalmonument.

Daar is 'n omskakelaar op die perseel sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraal Road, 7628, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraal Road, 7628, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09062870eb9af5cdfea53eb93b330e46cb7a88662911cb516d479c9613fa155caef9996aa70c8ed74b80cc6e7c3f6855ce50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Orchard Corner Cottage Paarl, Sonstraal Road 7628 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.726534782641 19.022086858749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang