Successfully reported
+31

Orchard Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Orchard Cottage is 'n pragtige grasdak-selfsorgkothuis in die dorpie McGregor. Die kothuis kan tot vier gaste akkommodeer en het twee slaapkamers, twee badkamers en 'n klein oopplan-leefarea-kombuisarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar in alle areas van die huis.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die tuine het privaat braaigeriewe vir ontspanne onthaal en 'n speelarea vir kinders met 'n swaai en sandput in die tuin, langs die huis. Die park langs die huis is deel van die tuine van Orchard Cottage en daar is 'n klein swembad wat gedurende die somermaande gebruik kan word.

Jy sal veilige privaat parkeerplek in 'n doodloopstraat aan die einde van 'n privaat pad hê.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Santa R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent if you need peace and quiet. The cottage was neat, clean and had all we needed. The owner was very friendly and helpful. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
James B
Saam met vriende
5.0
Enjoyable, pleasant. Very pleasant stay at the Orchard Cottage. It had everything we needed and we thoroughly enjoyed our stay I will ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elri S
5.0
Jeweel was kos vir jou siel gee. Die huisie het alles wat jy nodig het. Baie netjies, ligging goed. Tuin en braai goed uiteengesit, sal graag wil teru...
Sien meer
Aug 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, alles mooi. Baie lekker, alles netjies.
Aug 2025
Doné T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik, veilig en rustig. Beslis die moeite werd om daar oor te bly. Wat 'n heerlike plekkie om in te bly. Alles wat jy nodig gehad het, w...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 137

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe759be906e16ee1dbb9dcdc567a0dd31a7b8541d9ce6d0a5b4eb8f22e5113cdfd515a271c3f4d092b871e45160760825b99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang