Successfully reported

Orchard Manor

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik! Pragtige skoon eenheid met 'n reuse grasperk waarop die kinders kon baljaar. Die feit dat ons die oord so swembad kon gebruik, was 'n bonus. Die area het baie om te sien en te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Verblyf was baie lekker. Diens was uitstaande. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Clean and beautiful. Tranquil, beautiful and clean accommodation and surroundings. Would definitely stay again. Friendly owners as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lothar H
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Was goed. Kagel sal in die winter baie stroom spaar en ook meer aanloklik wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat daar nie 'n kagel was nie. Die skottelgoed kan ook aangepas word sodat daar opskeplepels is en ook 'n mes skerpmaker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Most beautiful views. Bedding and mattresses need upgrading. The last night was. Most beautiful views. Bedding and mattresses need upgrading. The last night was very cold; the linen did not cater for cold weather, summer duvets and thin throws for the beds. Staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael Jacques H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nice overall stay. Very nice tranquil location with good service all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Sielsrus. Baie aangenaam. Stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

The views are stunning and the area peaceful. The unit is comfortable and spacious. We have enjoyed our stay. The manager's hospitality and service were good. We need to bring to attention that there is a constant disturbance throughout the night. Something is causing noises on the roof all night long and has caused limited sleep. This was a real problem and I suggest that it needs to be addressed. The toilet needs to be flushed twice, which is an inconvenience and unnecessary waste of water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marilie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2024

Great view of the Drakensberg. Spectacular view of the mountains, and great location. Very nice to have access to Dragon Peaks Mountain Resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Remona B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

It was amazing! Such a beautiful peaceful place. Everything went really well. The views are great. The place feels homely and comfortable. Overall, it was an awesome experience. Will definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMDRkYzgyLTM1YTUtNGE1YS04NDhkLWMxMThjMDgxZTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Dragon Peaks Park R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.020679702573 29.429910470717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang