Oregon Cottage
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oregon Cottage skuil in Ficksburg aan die voet van die ontsagwekkende Imperaniberg. Dié pragtige dorpie staan bekend as die toegangspoort tot die Malutibergreeks.
Oregon Cottage het 9 ruim en suite-slaapkamers met privaat ingange. Al die kamers is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n kombuisie, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale (kommersiële pakket) en kykNET, en daar is elektriese komberse op al die beddens. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook gesinskamers en ons het 'n gerieflike gastesitkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel ? kom sit gerus aan vir 'n heerlike ontbyt!
Middagetepakkies, aandete, braaigeriewe en braaipakke is beskikbaar op versoek. Verder bied ons veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Amalia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Oregon Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Caledon Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang