Successfully reported
+39

Friend and Family Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Rhode Allee Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Friend and Family Haven is 'n selfsorgwoonstel naby die middedorp van Swakopmund. Dit is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Hierdie smaakvol versierde dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat 2 kinders kan akkommodeer; hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer.

Die ruim, oopplan-kombuis op die onderste verdieping het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende leefarea lei na 'n privaat binnehof, wat 'n buitetafel met sitplek het. Veilige parkeerplek is beskikbaar voor die meenthuis vir 'n motor.

Friend and Family Haven is ook naby 'n paar avontuuraktiwiteitsoperateurs, museums; en is ongeveer 1 km vanaf die strand, die Nasionale Mariene Akwarium, die slangpark en die Jetty-brug. Die woonstel is ook op dieselfde perseel as 'n gastehuis geleë, maar dit het 'n privaat ingang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 56 Rhode Allee Street, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Rhode Allee Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvZIkAkuV2oPLY8ThNBzrdYqwzgqcPBQjyV3uFwwFCmPQAbyMhy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 56 Rhode Allee Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681661248628 14.531527774205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang