Successfully reported

Orlala's Hartenbos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Chantal G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlik en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Plek is groot en netjies en het 'n mooi uitsig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genobia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die perfekte plekkie vir ons as gesin. Ons hele gesin was mal oor hierdie oulike plekkie en het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons het bitter lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Daniel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Uitstekende verblyf - veilig, netjies, goeie waarde vir geld. Ek het onlangs by hierdie wonderlike plek oorgebly en ek moet sê, dit was 'n ongelooflike ervaring. Van die oomblik wat ek aangekom het, was ek baie beïndruk. Die plek was besonder netjies en skoon. Die waarde vir geld was uitstekend - vir wat ek betaal het, het ek baie meer gekry as wat ek verwag het. Die kamers was ruim, goed toegerus en die bed was so gemaklik dat ek elke aand soos 'n baba geslaap het. Wat my veral beïndruk het, was die sekuriteit. Ek het altyd veilig gevoel, wat baie belangrik is wanneer jy in 'n vreemde plek oorbly. Die sekuriteitstelsel was modern en doeltreffend, met goeie toegangsbeheer en altyd personeel beskikbaar indien nodig. Die ligging was ook perfek - naby aan alles wat ek wou besoek, maar tog rustig en privaat. Ek kon maklik inkopies doen en die plaaslike besienswaardighede verken. Alles in ag geneem, was my verblyf hier 'n ware plesier en ek sal definitief weer terugkeer. As jy op soek is na 'n plek wat uitstekende waarde vir geld bied, skoon en veilig is, dan is hierdie beslis die plek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Orlala's Hartenbos
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dit wat julle verblyf aangenaam gemaak het. Ons streef daarna dat elke gaste hulself moet geniet en ook veilig voel. Ons is baie trots op ons plekkie en dit was 'n plesier om dit met julle as gaste te deel. Kom kuier gerus gou weer.

Alicia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

It was a great weekend at Orlala's. Dankie vir al jou interaksie tydens ons verblyf, ons het die verblyf geniet, dis netjies, daar is alles wat nodig is, dis sentraal en 'n baie rustige area met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker vakansie gehou. Ons het baie lekker gebly. En die uitsig is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Was aangenaam en baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, alles is daar wat mens nodig het in die flat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leana
Orlala's Hartenbos
Hi Anton, Baie dankie vir jou terugvoer en ek is baie bly julle het lekker gekuier. In verband met die breekskade deposito terugbetaling, dit was alreeds gedoen op 21 April 2025 en bewys daarvan was gestuur na jou e-pos toe. Maak asb seker dat dit ontvang is. Vriendelike groete. Orala's

Cheralene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Rustigheid. Was baie lekker, maar net te kort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Heerlike plekkie met die mooiste uitsig, alles wat jy nodig het! Ons het baie lekker gebly en sal weer terugkeer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTUwYjBiLTkwYzgtNDU1Yy05MjQwLTM4ZTMzZWMzYmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang