Successfully reported
+57

Oryx Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oryx Bed and Breakfast is in Mokopane geleë en is ideaal geleë vir sakereisigers, gaste wat die area besoek of op pad is na die Kruger Wildtuin, Botswana of Zimbabwe.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers met lugversorging is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers met baddens of storte, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Elkeen van die kamers het 'n persoonlike kluis, 'n TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien, en gaste kan in die sitkamer ontspan of van die vermaakarea gebruik maak.

Gaste kan afkoel in die swembad wat in 'n lieflike tuin geleë is. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Mokopane bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van gholf, stap en bergfietsry, en gaste kan die Arend Dieperink Museum, die Doorndraaidam Natuurreservaat, die Mokopane Biodiversiteitsbewaringsentrum, of Makapansgat-grotte, 'n wêrelderfenisgebied, besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Oryx Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzttKIKqQSxuvmXbmexCdHzPGteBamkmKQIeL1RiLww4fzcYo3g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 24 Mogol Street Chroompark 0601 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.211516247865 28.996128542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang