Successfully reported
+26

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oryx Game Camp is 'n rustige kampplek wat die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers bied. Dit is op 'n plaas aan die buitewyke van Brits geleë en dié skilderagtige kamp spog met 5 groot kampeerplekke wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het.

Elke kampeerplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan die asemrowende uitsig oor die dam en bosveld geniet. Vir ekstra gerief het elke staanplek sy eie braaigeriewe, 'n privaat swembadjie, asook krag- en waterpunte.

Gaste kan 'n verskeidenheid vrylopende kleinwild, soos rooibokke, sebras en elande, sowel as 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas sien. Oryx Game Camp bied iets vir gaste wat op soek is na óf 'n rustige óf 'n avontuurlustige vakansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zinade D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige natuurskoon, lekker privaat, ontspannend! Dit was fantasties gewees. Jy word omring met die mooiste voëls, die swembad was my gunsteling! All...
Sien meer
Okt 2025
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek in die bos. Ons het 'n vreeslik lekker naweek gehad. Oryx is stil en rustig. Louis bestuur die plek baie goed en is verskriklik behulp...
Sien meer
Mei 2025
Gia M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent weekend. We had a lovely stay at this campsite. 1.5 hours from the Westrand in Gauteng, it was a gem of a find. A nice quiet,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lieschen B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Ons het die tyd by Oryx Game Camp baie geniet. Ons het elke dag op die plaas gestap en zebras, Eland, en rooi bokke gesien. Dis lekker ...
Sien meer
Sep 2024
Dylan C
Saam met lewensmaat
4.4
Quite. It was a peaceful and lazy stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Game Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang