Successfully reported

Oryx Hill Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great stay! Great place to stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Welcoming atmosphere. It was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik ontspan en gekuier en die omgewing geniet. Ons verblyf was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ons het deelgeneem aan die Ottosdal marathon en hierdie akkommodasie was slegs 7 km weg van die wegspring. Die kamers het lugversorging, daar is 'n swembad, gerieflike braai-area, mini-kroeg en genoeg parkering. Gaste kan ook self op plaas rondry om vrylopende wild te besigtig. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam en het 'n duidelik 'n passie vir wat hy doen. Daar is selfs plek om te kampeer vir diegene wat dit verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Aangenaam en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Toekie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Ek het nie gekry waarvoor ek betaal het nie. Nee, ek het glad nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Genotvol. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R505, Hammanskraal, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed426fb8ca72be09b7b9f061071ea1f522739d2f5a3490c5cbd55b5a4492eab3866c26ad2bf64a3b605b16f75e544b354a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R505 Hammanskraal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.785896198409 25.95888953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang