Successfully reported

Osborne House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Raymond W
1 nag
5.0
Nov 2024

Ons was op die hande gedra en regtig mooi na gekyk. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf. Dit was heerlik! Rustige omgewing, kamers was netjies en lekker ruim. Ons het baie welkom gevoel en ons tydjie daar vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Lekker 1 nag oorbly. Wynand en Jeanette het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer was lekker ruim, die stort lekker warm en die ontbyt 'n wenner. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Telse I
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Friendly, nice, supportive, safe. The guest house offers a very calm and safe stay. The owners are very friendly and helpful. I, as an individual traveller from Germany, will definitely come again. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize (Maria Elizabeth) D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2025

Gemaklik en puik diens. Pragtige ruim kamer, gasvry en vol karakter en nostalgie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Osborne House
Dit was vir ons 'n groot plesier om jou as gas te kon ontvang!

Glynnis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Ons was baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie netjies en veilig. Ons was baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie netjies en veilig. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit vir ander aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aneske R
1 nag
5.0
Jan 2024

'n Vreedsame, rustige omgewing met eienaars wat heeltyd regstaan om te help. Osborne House kry dit reg om 'n bietjie vars lug in die middel van die stad te voorsien met 'n binnehof gevul met bome, plante en ander groenigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carpe Diem Skool A
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Lekker. Uitstekend! Lekker kos. Netjies. Vriendelike mense.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ou-wêreldse sjarme op sy beste! Ons sal definitief weer van Osborne House se geriewe gebruik maak. Dankie vir 2 heerlike aande wat ons by julle kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Lekker privaat en veilige verblyf met 'n fantastiese ligging en baie goeie diens. Het vir besigheid gereis en die eienaars was baie gasvry en akkommoderend. Sal verseker weer hier tuisgaan. Pragtige tuin en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3ppSZAwc1axHfWfhf59T23JHupYZ2Q43HTF9H8RPGwnO2wPU5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 82 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.76021 28.23456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang