Otium Oasis
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 78 of Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Otium Oasis is in Tesselaarsdal geleë en word omring deur die majestueuse Overberge. Hiér sal gaste heerlik kan ontspan. Tesselaarsdal is 21 km vanaf Caledon, 38 km vanaf Stanford, 45 km vanaf Hermanus en 150 km vanaf Kaapstad en die laaste stukkie pad tot by jou bestemming is 'n grondpad.
Die tent-chalets bied selfsorgverblyf en is rustiek, dog elegant. Dis op dekke met 'n asemrowende panoramiese uitsig op die Overberge. Elke tent het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond en induksiestoofplaat toegerus is, badkamer, sitkamer, dek en privaat braaigeriewe. Jy kan ontspan en afskakel langs die braai, op die houtdek en in die tent. Elke tent-chalet is ontwerp om jou verblyf gerieflik en ontspanne te maak. Daar is ook 'n Eko-kampeerterrein.
Elke tent het 'n privaat warmbad. Daar is 'n plonspoel op die perseel en gaste kan langs die swembad braai.
Otium Oasis bied 'n klimraam en trampolien, asook 'n troelelplaas met alpakka-broers, Chaos en Thumper. Zoey is ons pragtige sebra en ons het ook 2 varke, Rooski en Daisy. Daar is ook 6 vrylopende Springbokke wat naby die tente wei as die son gaan sak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portion 78 of Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Otium Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 78 of Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang