Successfully reported
+58

Otjiwa Mountain Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa
  • Vanaf R23 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Otjiwa Mountain Lodge sit bo-op 'n heuwel met panoramiese uitsigte oor die Namibiese bos onder en is ongeveer 6 km van die hooflodge, Eagle's Rest in die Otjozondjupa-streek af geleë. Dié lodge is 'n ideale keuse vir gaste wat eksklusiwiteit en privaatheid wil ervaar.

Dié klein intieme lodge bied 5 aparte chalets, elk met sy eie uitsig, kroegie, lugversorging, gemaklike superkoning-beddens en en suite-badkamer. Stapeldeure maak oop na 'n privaat stoep met 'n plonspoel, ligstoele en 'n privaat vuurput. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde sitkamer en kroeg en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan dit geniet om op begeleide natuurwandelings, wildritte te gaan en die omliggende natuur in te neem. Hierdie eiendom is ongeveer 38,7 km van Otjiwarongo af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 23 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 23 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 23 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Otjozondjupa, Otjiwarongo, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36cd727331fc014d9f99e0deae4b9a4f74f786674c5c7c1ff3af17affd245d09de791d0705ef28c483b09c9418baa688a0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R23 120 per nag, vir 2 mense B1 Main Road Otjozondjupa Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.760156 16.79485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang