Successfully reported

Otjiwa Safari Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Reinette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

‘n Regte safari-gevoel met asemrowende sonsondergang oor die bosveld. Ons het ’n baie lekker tyd gehad by Otjiwa Safari Lodge. Ons is vriendelik verwelkom met ’n verfrissende drankie by aankoms, wat dadelik ’n goeie indruk gemaak het. Die geriewe was oor die algemeen goed en die plek het ’n pragtige rustige atmosfeer. Die badkamers het bietjie aandag nodig – van die krane het nie heeltemal reg gewerk nie – maar dit het nie regtig ons ervaring bederf nie. Die hoogtepunt was die regte safari-gevoel met ’n boma-vuur onder die sterre, en ’n asemrowende sonsondergang oor die bosveld. Dis beslis ’n plek waar jy kan afskakel en net die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect bush experience. Incredible. Don't waste your time with other options, this place has it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Great stop on our way to Etosha! Great spot on our way to Etosha, it was fantastic to have the view of the waterhole! We did a guided bush walk, which was so informative!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect location. Prachtige locatie met hele ruime, mooie plaatsen op de camping. Een goed en gezellig restaurant en we hebben een hele mooie gamedrive gedaan. Alles perfect! Zeer aan te bevelen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Stunning place This was a real treat, lovely camping sites with ample space and clean and tidy bathrooms. The lodge area is beautiful and the coffee we had with the cake platter was really very good. Would recommend this place for overnight or longer staying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Kampterrein was baie netjies en goed ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het met twee kampwaens oornag by Otjiwa oppad na Sesriem. Fasiliteite en geriewe was baie netjies en ons het lekker gekuier. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Kamp met uitsig op dammetjie. Ons het twee nagte op kampplek 3 gekamp met 'n mooi uitsig oor die waterpoel. Dit het vir my die beste plek gelyk, op wandelafstand van die bar en restaurant (lekker geëet hier). Dis jammer daar 's nie selfdrive-moontlikheid nie, maar teen betaling is daar wildkykaktiwiteite in die area. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe was skoon, en elke kampplek het sy eie braaiplek. Die onbetroubare WiFi-verbinding (eintlik was daar nie rerig WiFi nie) het ons gepla omdat ons by Otjiwa wou in-check vir ons vlugte België toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelise B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

'n Baie mooi omgewing om te kamp en die natuur te beleef. Ek en my man het gekamp, die "oop" ablusiegeriewe was bietjie ongerieflik omdat dit baie winderig was en baie koud, andersins sou dit baie aangename ondervinding wees om onder die sterre in 'n stort te staan! Die kampeerareas is ongelooflik netjies en skoon, so ook die ablusiegeriewe. Ons sou gewis langer wou kamp. Die kostes van die wildrit het ons bietjie afgesit, ons verkies om met ons eie voertuig, op ons eie tyd, die wild te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 220 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Otjiwarongo, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20152c694ae563d3059bdb4275d4eee47d25b28008d9e498d3882bf80f82091f9bf7ccdc98d1e674f42e26b73cb183b73fd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 B1 Main Road Otjiwarongo Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.758249 16.790012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang