Otjiwa Safari Lodge
- Kapasiteit: 220 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Otjiwa Safari Lodge is een van Namibië se oudste ongerepte wildplase wat 42 km buite die dorp Otjiwarongo geleë is.
Daar is 5 privaat geleë 2-bed-chalets en 17 en suite-tweepersoonskamers, almal met panoramiese uitsigte en weerspieël inheemse Afrika-styl in hul dekor. Eagle's Rest bestaan uit 7 eenhede met slaapplek vir 4 mense elk.
The Nest is 'n moderne 5-slaapkamerhuis wat privaat in die bos geleë is en stylvol versier is. Daar is ook 10 privaat kampplekke met wasgeriewe, en 'n kaggel elk, beskikbaar.
'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is ingesluit.
Gaste kan tuisgemaakte kookkuns geniet wat in die eetkamer bedien word, in die sitkamer en kroegarea ontspan, of in die aangrensende swembad afkoel terwyl hulle die sintuie bederf met 'n manjifieke uitsig oor die savanne-bosveld en die Omborokoberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B1 Main Road, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Gaste dink Otjiwa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 220 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang