Successfully reported
+9

Otter Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Otter Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm is 'n Ou-Natalse styl-kothuis op Beacon Vlei Gasteplaas, en skuil in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, een met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die ander een net 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na die stoep met stiplek en 'n uitsig oor die privaat dam van 23 hektaar. Die privaat dam- en vleilandgebied is die tuiste van pragtige voëlspesies, en wild soos duiker, rietbok, bosbok, serval, rooikat, ystervark en wilde varke.

Gaste kan baarshengel, voëlkyk, bootvaart en 'n piekniek op die plaas geniet. Ander buitelugaktiwiteite wat in die omliggende platteland gereël kan word, sluit bergfietsry, perdry, kaptoere, slagveldtoere en selfs valskermsweef in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beacon Vlei Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370f5f0efd44bc334e72f06a6b344629be759e673a98c2990e1ca6fa25625e047b8c0df5491a385bf6d03939e0a9dfc03092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense Beacon Vlei Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.392131004885 30.055975914001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang