Successfully reported
+90

Otters Den Self-catering Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Dargle Road, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Otters Den is langs die Leeusrivier in die hartjie van die Midlands Meander geleë op 18 hektaar ongerepte platteland. Die eiendom beskik oor vyf bekoorlike grasdak-selfsorgkothuise omring deur welige groen en die strelende geluide van vloeiende water.

Elke kothuis bied 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met 'n houtkaggel vir gesellige aande, gratis WiFi, 'n HD-TV met DStv en 'n Weber-braai. Gaste kan hul eie privaat balkon geniet met uitsig oor die rivier, landerye en verre berge.

Drie kothuise beskik oor een en suite-slaapkamer, terwyl twee twee en suite-slaapkamers bied - almal met luukse Jacuzzi-spa-baddens en storte. Luukse linne en handdoeke word voorsien. 'n Gratis verwelkomingspak met tee, koffie, suiker, melk en ontbytkoekies word met aankoms voorsien.

Gaste kan ontspan met 'n piekniek langs die rivier, rustige wandelings geniet en luister na die ryk voëllewe in die omgewing. Otters Den is die perfekte basis vanwaar jy nabygeleë besienswaardighede kan verken, insluitend natuurreservate, museums, kuns- en kunsvlytmarkte, gewilde forelvisvangplekke, troulokale en avontuuraktiwiteite, om maar net 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Molly W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Friendly attention to detail, well equipped. Comfortable and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nic Z
Saam met lewensmaat
5.0
Was goed geleë, netjies en skoon. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Kuier was uitstekend vir ons. Wou die omgewing verken en Otter's Den was uite...
Sien meer
Jul 2025
Albert V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Eenheid is met alles wat nodig is toegerus. Heerlike gerieflike kothuis met pragtige ligging en uitsig.
Apr 2025
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf geniet. Dit is die tweede keer wat ons hier gebly het en die moeite wat gedoen word laat jou sommer tuis voel.
Des 2024
Erastus S
Saam met lewensmaat
5.0
Geen probleme, kan sterk aanbeveel. Baie goed. Die omgewing is pragtig en die eenheid is netjies met al die nodige fasiliteite.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Dargle Road, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Otters Den Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Dargle Road, Fort Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a861c76dd1de89ed089111ce1efd9fc8aed3aaa3799e01fbc10a5fe5787fb8291798f661d18908f24658827ea16b043e415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 10 Dargle Road Fort Nottingham 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.440656753957 29.937322451062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang