Successfully reported
+36

Ou Meul Farm Cottage

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul Farm, Van der Stel Pass, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ou Meul Farm Cottage is op 'n plaas aan die voorheuwels van die Houw Hoek-berge langs die Van Der Stel-pas in Botrivier geleë. Dit stel gaste in staat om die natuurskoon van die natuurlike omgewing te ervaar, met baie voël- en wildlewe in die area.

Ou Meul Farm Cottage bied slaapplek aan 4 volwassens en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, gasoond en -stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en ekstra sitplek. Daar is ook 'n binnebraai en 'n kroeg. Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Hierdie eenheid het nie 'n TV of WiFi nie.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bas, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n woonstel teen die huis met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbek en 'n toilet. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n klein leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n binne- en buitebraai, pizza-oond en 'n kaggel. Die huis het gratis WiFI en 'n TV met die volle DStv-pakket. Buite op die stoep is daar 'n swembad met buitemeubels en 'n houtvuurwarmbad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Aisha A
Gesin met tieners
5.0
Peaceful mini getaway from the city just a stone's throw away from Cape Town. We had a wonderful stay at the cottage. Loved the peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Suretha G
Saam met vriende
5.0
Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Lafenis vir die siel! Pragtige plek, vriendelike mense, alles was perfek.
Sep 2025
Nadia J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ervaring op die plaas. Ons het die mooi omgewing geniet en baie lekker gebly in die huis. Vars lug, stilte en natuurskoon. Die huis is goed...
Sien meer
Sep 2025
Chantelle T
Gesin met klein kinders
5.0
Beste familie vakansie ooit. Sien sterre.
Jul 2025
Felicia Elzette R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. I really like being at Ou Meul Farm Cotton. It's very nice; I enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ou Meul Farm, Van der Stel Pass, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Meul Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul Farm, Van der Stel Pass, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58657ab7c7afd450c508e3c717bc9ed62c365a4162030b371f4548905a90769ee342b45412def11e7a9dc19e81acfcb0e2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Ou Meul Farm Van der Stel Pass 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175813535265 19.225940939606
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang