Successfully reported
+75

Ou Skool Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ou Skool Gastehuis was aanvanklik 'n ou skool gedurende die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en geleentheidslokaal, kampeerterrein, koffiewinkel en 'n plaasstalletjie is op die R27 geleë.

Verblyf bestaan uit 1 Tweepersoonskamer, 5 Dubbelkamers, 2 Driepersoonskamers en 2 Gesinskamers wat geskik is om altesaam tot 26 gaste te akkommodeer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, badkamers en lugversorging. Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot Openview TV.

Geriewe op die perseel sluit 'n dam, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe, troeteldiere op gereël, en veilige parkeerplek in. Die verblyf bied ook sonkraggeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, visvang, wynproe, fietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tim M
5.0
Excellent value for money. Well done. Very pleasant. Wonderful hosts willing to assist in any way possible. Very tasty dinner prepared ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Christa J
Saam met lewensmaat
5.0
Soos ek bo gesê het - Dit was 'n wonderlike belewenis! Ons het heerlik oornag by Ou Skool. Dis 'n pragtige plek, veilig, gerieflik, vriendelike mense ...
Sien meer
Aug 2025
Japie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlik gebly! Lekker geslaap. Vriendelike gasheer.
Jun 2025
Tanya T
Saam met lewensmaat
5.0
We had a really good stay over. We were warmly welcomed, our room was spotless and clean smelling. Our dinner was delicious - the best ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Wilna S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home! Die Ou Skool was 'n heerlike oase met soveel geskiedenis en wonderlike mense! Heerlijke ontbyt. Was 'n lekker bly in die pragtige...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ou Skool Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf839fc8a74e75ec99c985a5c3cfc68629d1359e123062124e98fdd5c9e95dea86f55423ada686a44e224404fb695ecdaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 Kenhardt Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.745977136546 20.990536641699
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang