Successfully reported
+92

Ou Tol Cango Retreat

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Dis aan die oewer van die Grobbelaarsrivier 6 km vanaf die Kangogrotte en 21 km vanaf Oudtshoorn geleë. Die selfsorg-eenhede is ideaal vir vriendegroepe en families wat rustig wil wegbreek en hul batterye wil herlaai, maar tog naby aan al die opwindende doendinge wil wees.

Verblyf by Ou Tol Cango Retreat sluit al die luukshede in wat jy by die huis kan geniet. Daar is dubbel- of enkelbeddens, lugversorging, kombuisies met mikrogolfoonde, tweeplaatstofies, eetgerei en breekware. Elke badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit sekere DStv-kanale en braaigeriewe in.

Ou Tol Cango Retreat se pragtige ligging noop gaste om op die grasperk langs die rivier piekniek te hou of die tuine op die erf te verken. Die lodge is gerieflik naby aan Roete 62 geleë waar 'n hele rits aktiwiteite soos 4x4-roetes, volstruisplase, kajavaar, kunsvlieghengel, wynplase en die alombekende Kango-grotte verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johan L
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede in 'n prentjie mooi hemel. Sekerlik een van die mooiste plekke waar ons nog ooit was. Die huis het regtig alles — ons het niks nodig geha...
Sien meer
Aug 2025
Riaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. Loved the experience, great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, gasheer was vriendelik en gaaf. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en sal weer gaan.
Mei 2025
Magdel O
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plekkie met mooi natuurskoon. Dit is 'n pragtige plek en ons het in Blessed gebly. Die enigste klagtes wat ek het, is die TV help niks, want ...
Sien meer
Apr 2025
Vasti W
5.0
Altyd lekker om by Ou Tol te bly. Pragtige natuur, skoon en rus vir die siel. Ons het heerlik gebly en gekuier, baie dankie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska & Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Tol Cango Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 28, Portion 49, Farm De Kombuys, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6ceccc3a3afa5565739b4515c06527632c2fc2f810eac1e7b0f3d80a005f5f770b9e207c5a5d1ce0da970af56f3c075880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Number 28, Portion 49 Farm De Kombuys 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.436566184701 22.256593704187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang