Oubaas Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oubaas Woonstel is 'n bekoorlike eenheid geleë in die rustige kusdorpie Gouritsmond tussen Albertinia en Mosselbaai langs die skilderagtige Tuinroete.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, en linne word voorsien, asook 2 kindermatrasse beskikbaar in die klein solderkamer; linne is nie ingesluit nie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisarea sluit 'n eetkamertafel met 2 stoele in en is toegerus met 'n klein yskas, gasstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond, wat dit ideaal maak vir ligte selfsorg.
Gaste kan toegang geniet tot 'n privaat tuin, braaigeriewe, WiFi en veilige parkering. 'n Braairooster is beskikbaar in die kas onder die braai-area. Die Gouritsriviermonding, met sy veilige swemarea in die strandmeer, sowel as die Blouvlagstrand en getypoel, is alles binne loopafstand van Oubaas Woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Oubaas Woonstel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang