Successfully reported

Oudam Overnight accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicola E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gemaklik, mooi, rustig. Baie dankie vir alles, ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies, skoon en rustig. Dit was 'n lekker "plaas" atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Wonderlike plek vir vakansie of selfs sake-reis. Baie lekker gebly. Staf is besonders vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het net een nag oorgbly. Lieflike ervaring saam met die familie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elleke J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

100%. Ons het baie lekker gebly. Chalet was skoon, buite area om te eet was baie gesellig. Ons kon die kombuis gebruik vir kos maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great stay with beautiful garden and amazing owners. Wow, what an amazing place. Great escape from the noisy city and so calm in the beautiful garden that's even better than the pictures show. The owners are just amazing. It's not even that far out of Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karyn S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Quirky farm stay that will leave you wanting to stay longer. Quaint and quirky decor made with raw and reclaimed materials; such amazing creativity has gone into designing the place. Pity our visit was so quick. Barries was very friendly and accommodating. WiFi, tea/coffee making facilities and electric blankets included. Note that the drive to the location includes a dirt road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie netjies, rustig en gemaklik. Baie lekker oorgebly by Oudam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelise K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Farm stay. Beautiful place. Host and staff very friendly. Very peaceful. To keep in mind, short commute on dirt road. Good to check in with directions with host prior to departure since GPS took us on a 10 km dirt road. Would have liked a TV in the unit, although one is available in the main entertainment area (just for relaxing). Farm stay feel. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Beautiful and well worth the visit! Wonderful from start to finish. Beautiful cottage run by warm, hospitable people, who went out of their way to make us feel welcome. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serena J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig, mooi. Baie mooi rustige plekkie. Definitief 'n weggesteekte juweel in daai area. Lekker stil en die gasheer was baie vriendelik en hulpvol. Ons het een aand na 'n lang reis oornag, maar ek dink dit kan 'n lekker plekkie wees vir 'n stadspaartjie wat die plaas veilig wil ervaar vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Oudam Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73311c2176bcecf786c7d0a5b752a61c1dcdc09d98175cf82f85f4b062ee0cd99cf198b3b3cdfaa2e7bffead25cbaaa76cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 118 Oudam Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103112317641 26.343965871754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang