Oude Doornbosch Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis is onafhanklik van die plaaslike netwerk en maak van gas en sonkrag gebruik. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word. Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat enige harde musiek na 22:00 nie toegelaat word nie. Rook is nie toegelaat nie. Kinders moet onder toesig wees weens die nabyheid van die rivier. Die eienaar behou die reg voor om die akkommodasie terug te eis sonder 'n terugbetaling indien die gaste optree op 'n manier wat bure of ander gaste steur. Besetting mag nie die vermelde aantal persone met bespreking oorskry nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kothuis is onafhanklik van die plaaslike netwerk en maak van gas en sonkrag gebruik. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word. Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat enige harde musiek na 22:00 nie toegelaat word nie. Rook is nie toegelaat nie. Kinders moet onder toesig wees weens die nabyheid van die rivier. Die eienaar behou die reg voor om die akkommodasie terug te eis sonder 'n terugbetaling indien die gaste optree op 'n manier wat bure of ander gaste steur. Besetting mag nie die vermelde aantal persone met bespreking oorskry nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang