Oude Doornbosch Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oude Doornbosch Cottages bied omgewingsvriendelike, gemaklike selfsorgverblyf, geleë aan die oewer van die kronkelende Magaliesrivier, 'n hawe van rustigheid in die hartjie van die Wieg van die Mensdom.
Verblyf word aangebied in 2 gemaklik gemeubileerde, af-die-kragnet kothuise, elk met 'n privaat en rustige toevlugsoord. Een kothuis bied slaapplek vir 2 gaste, terwyl die ander 4 gaste kan akkommodeer. Beide kothuise het 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die slaapkamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kothuis maak oop na 'n oordekte patio met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Gastoestelle, herlaaibare beligting en 'n draagbare battery vir die laai van toestelle word voorsien.
Gaste kan voëlkyk, visvang en die kinders in die tuine laat speel. Nabygeleë staproetes bied geleenthede vir avontuur, terwyl die rivier 'n rustige omgewing bied om te ontspan en af te skakel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
- Gaste dink Oude Doornbosch Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang