Oude Doornbosch Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oude Doornbosch Cottages bied omgewingsvriendelike, gemaklike selfsorgverblyf, geleë aan die oewer van die kronkelende Magaliesrivier, 'n oase van rustigheid in die hartjie van die Wieg van die Mensdom.
Verblyf word aangebied in 2 gemaklik gemeubileerde, af-die-kragnet kothuise, elk met 'n privaat en rustige toevlugsoord. Een kothuis bied slaapplek vir 2 gaste, terwyl die ander 4 gaste kan akkommodeer. Beide kothuise het 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die slaapkamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kothuis maak oop na 'n oordekte patio met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Gastoestelle, herlaaibare beligting en 'n draagbare battery vir die laai van toestelle word voorsien.
Voëlkyk en visvang word deur gaste geniet, terwyl die tuine ruimte bied vir kinders om te speel. 'n Gedeelde swembad is beskikbaar vir ontspanning, en nabygeleë staproetes bied geleenthede vir avontuur. Die rivier bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan en met die natuur kan skakel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
- Gaste dink Oude Doornbosch Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R96, Doornbosch Farm 508 Portion 27, Cradle Of Humankind, 1795, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang