Successfully reported

Oude Hoek 210

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Omgewing is baie aangenaam. Gasheer baie goed. Kamer goed toegerus. Ligging ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was slegs een nag, ligging is perfek, woonstel skoon, netjies, prakties. Ja, alles was soos voorgestel op foto's en het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ligging, ligging en nogmaals ligging. Alles wat 2 x mense nodig het. Fantastiese plekkie om te bly vir 'n naweek vir 2 x persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lovely location! Good, save for no spare loo roll.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

K S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is baie mooi en netjies, goed toegerus en ruim genoeg. Naby aan alles. Die parkeerplekkie is net baie klein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Niki S
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekende ligging en baie gemaklik ingerig. Baie gerieflik en goed ingerig. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junene K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Baie gerieflike ligging. Oude Hoek is goed geleë en stapafstand van goeie restaurante. Die eenheid is netjies en daar was veilige onderdakparkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse P
1 nag
4.4
Apr 2024

Gerieflik, veilig en baie goed geleë. Ons het heerlik gebly by Oude Hoek 210, sal weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

Die besoek aan Stellenbosch was spesifiek gerig om soveel moontlik van die Woordfees te geniet en die mooi dorp se strate en winkeltjies te ontdek. Die eenheid was netjies skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nelius
Oude Hoek 210
Baie dankie vir die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0237e42a77a376ea303fc0feda670c2fd506d042b1a3a8922da84e16de13297a94f92fc3429ce9b6298bdc1716f4f0bc8dec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 403 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang