Oude Hoek 210
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 403 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oude Hoek 210 is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelblok in sentraal Stellenbosch. Dit is stapafstand vanaf verskeie restaurante en kunsgalerye in Kerkstraat.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank kan ook as 'n ontbythoekie gebruik word. Die leefarea het lugversorging, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 1 aangewese parkeerplek in die kelder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 160
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Hoek 210 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang