Oude Pastorie
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oude Pastorie is ongetwyfeld een van Nxuba (Cradock) se mees genadige opstalle. Die unieke aantrekkingskrag van hierdie 1904 historiese huis is die ware skakering van weleer-ou wêreld sjarme wat gerieflike privaat en selfstandige en suite-woonstelle in 'n rustige omgewing bied.
Die tydmasjien het seker 'n paar dekades teruggeskakel en by hierdie rustige plek met sy skilderagtige tuin met verskeie sitareas asook 'n braai- en onthaalarea met 'n volledig toegeruste kombuis tot ruste gekom.
Die atmosfeer van plattelandse sjarme word weerspieël in die 6 eenhede, elk wat 2 tot 3 gaste kan akkommodeer, met kunsstukke, oudhede, koperbeddens, houtvloere met Persiese matte en hoë plafonne.
Etes is opsioneel. Ontbyt word op versoek by die True Living Farm Restaurant bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Oude Pastorie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang