Successfully reported

Oude Wellington Estate

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Charl V
1 nag
5.0
Jul 2025

Sal vir seker aanbeveel. Dit was baie rustig en ek is mal oor alle diere op die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Charl, ons sê baie dankie vir jou wonderlike aanbeveling. Ons is baie bly jy het dit geniet om by ons oor te slaap. Hoop om jou weer hier te kan verwelkom. Beste groete van die span by Oude Wellington

Evan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Country living feels like I have stepped back in time. Loved it, the staff were all super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Thank you very much for your great review, we are so glad you appreciated the old-world charm of the Oude Wellington accommodation. We do hope to see you again. Best regards, Margret and the team at Oude Wellington.

Marilette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens. Aangename gasheer. Ons het lekker gebly. Baie mooi omgewing en gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Liewe Marilette, ons is bly julle het julle verblyf by Oude Wellington geniet. Hoop om julle weer te kan verwelkom. Beste wense Margret en die span by Oude Wellington

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Baie dankie, Marise, vir jou gawe resensie, ons is bly julle almal het daarom julle tyd by Oude Wellington geniet. Sien uit om julle dalk in die naby toekoms weer te kan huisves. Van die beste, Margret en die span hier op Oude Wellington

Emfrie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

Hopeloos te duur om in 'n melkstal te slaap. Nee glad nie, te duur en geen privaatheid, baie vuil stof van die balke en beddegoed. Gasheer ook hopeloos te veel in ons geselskap en die honde en voëls (papegaaie) was ondraagbaar. Restaurant was puik!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dear guest, Thank you for your review. Unfortunately, you only arrived in the late evening for a single night stay, thus did not experience the beauty of Oude Wellington's old (1795) original thatched farmhouse. In defence of my cleaning ladies' work, they thoroughly and diligently take specific attention to the faster dusting of our visible thatch roofs. They are both beautiful and natural, but cause more dusting and cleaning. Our ladies take pride in their work. We do have rooms with more standard ceilings for sensitive guests. I must have missed the line between answering your questions and offering advice that you felt uncomfortable. My apologies for that. I should have noticed the hurry you were in. But I am glad you enjoyed the restaurant and the birds being a big bird owner yourself. Please do return and enjoy a room further away from the aviary and insist on the standard ceiling room in the henhouse. With kind regards, Rolf (owner)

Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker ontbyt. Heerlike ontbyt en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dankie Erika vir jou 'vriendelike lyne' (sê 'n mens so ook in Afrikaans?) oor julle verblyf. Ons het dit geniet om julle te huisves, kom graag weer. Baie groete, Margret en die span by Oude Wellington

Yanina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Convenient, lovely to be on a farm. Perfect for the occasion, which was a family wedding nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Thank you for your time to talk about your experience. We are glad you enjoyed your overnight stay after the wedding. All the best for 2025, and perhaps we might see you again. Kind regards, the team at Oude Wellington.

Ralph S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Very good, breakfast not value for money. Room was very nice, plenty of space and the farm is beautiful. Everything was perfect besides the breakfast. At R110 per person, I expect more than two tiny pieces of bacon and what looked like one mushroom chopped up with some scrambled egg. When the toast is the highlight of the breakfast, you have a problem. Other than the value for money on that service, the stay, room, service and people were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dear guest Between guests' remarks of "that was way too little" and "It was too much" is the middle that, in our opinion, never works. So we regard the cooked breakfast part (Germans usually don't eat cooked meals in the morning) as the second course after yoghurt, muesli, fruit and cold meats. We like to see empty plates when our guests finish breakfasts. Keep in mind that the price of R110 includes the "first course", bottomless coffee, tea, juices and milk. And the best of it is you can have second helpings, not just once but until you can't say, "I am still hungry." Like when you ask for more coffee, you could add, "and more bacon, egg, mushrooms, tomato, etc." At Wimpy, everything costs extra; at Oude Wellington, it only costs to read the room folder and ask any of the ladies for more. The benefit of course is the extras will be hot/warm again.

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Die restaurant het nie ligte etes aangebied nie. Vriendelike ontvangs. Mooi omgewing, maar die tuin kort bietjie aandag. Die ontbyt was smaaklik en vullend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Dankie dat jy 'n resensie geskryf het, ons waardeer dit. Die restaurant is 'n heeltemal aparte besigheid, maar ons sal hulle weer vra om tog ook nog kleiner en ligter etes aan te bied; hulle à la carte-menu het daarom ook voorgeregte...... Ons is bly jy/julle het ons omgewing geniet. Ongelukkig het ons hierdie jaar 'n inval van molle en die ekstra hitte is ook nie juis iets vir die grasperk nie. Ons probeer om genoeg water te gee, maar met die bome en die molle bly dit maar 'n stryd hierdie jaar. Die ontbyt bestaan uit twee dele: die koue buffet en dan die warm ete. Ons voel goed daaroor dat julle versadig kon opstaan. Ons sien uit om julle dalk weereens te mag verwelkom. Vriendelike groete, Margret en die span by Oude Wellington.

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie skoon en netjies! Diens was ook baie goed - die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik. Ontbyt was ook lekker en vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Oude Wellington Estate
Baie dankie Retha vir jou baie positive beskrywing van Oude Wellington. Ons is so bly julle het n lekker verblyf gehad hier. Ons probeer altyd om van ons beste te gee. Sien uit om julle dalk weer hier te kan welkom heet. Groete Margret en die span by Oude Wellington

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMWI5NWFjLTgzOTYtNGU4MC1hYjcwLTE0Yzg5ZGU2YzI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Bainskloof R301/3 Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.64547442842 19.041720628738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang