Oudebosch Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korintepoort Dam Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oudebosch Guest Farm is in die Suid-Kaap geleë, halfpad tussen Riversdal en Heidelberg in die skadu van die pragtige Sleeping Beauty-bergreeks. Die eienaars, Peter en Linda, deel graag hul stukkie hemel met gaste. Kom ervaar plaasgasvryheid.
Gaste kan kies uit enige een van die luukse selfsorg-chalets wat uitkyk oor die berge en weivelde met wild wat binne raakafstand wei. Elke eenheid het slaapplek vir 4. Die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg. Ons bied wel ontbyt op versoek.
Gaste kan stap, fietsry en swem.
Dis die perfekte plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eunice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Korintepoort Dam Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudebosch Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korintepoort Dam Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang