Successfully reported

Oudekloof Wine Estate and Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Quiet, clean, comfortable. Amazing little place tucked away in the mountains. Very clean and well equipped with everything you need. We stayed in one of the smaller cottages but had more than enough space to be comfortable. It's very quiet, peaceful and very easy to access. Oudekloof is also situated close to Tulbagh that has loads to offer as well as many other wine farms and restaurants in close proximity, so there's more than enough to keep you busy. One nice surprise was that we were also given complimentary wood, which was a nice non-advertised bonus. Oudekloof is really a wonderful place that's close enough to Cape Town for a perfect weekend getaway. I would highly recommend that you also consider staying at Oudekloof if you are looking for a weekend to get away from everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker, rustig en pragtige uitsig! Baie lekker, ons het die stilte baie geniet, pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die beste wegbreek. Asemrowend, die beste in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sielsverkwikkend. Pragtige natuur en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Mooi cottage maar eetgerei skiet ver tekort vir 'n selfsorg eenheid. Die plaas en omgewing is baie mooi, daar is wel 'n paar dinge wat kort in die selfsorg cottage wat teleurstellend was: ons het gebraai en daar was geen groot eetborde nie, slegs klein bordjies, ook net een mes om mee te eet. Geen teelepels nie. Daar is 'n WiFi-router maar geen password is verskaf nie. Daar is geen plek in die badkamer om jou nat handdoeke op te hang nie, geen hakies of reëling nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Baie mooi uitsig oor die vallei. Rustige verblyf op 'n verskeidenheid plaas omring deur ganse en hoenders.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Ons het eers 'n kleiner kamer bespreek, maar omdat daar 'n groter huisie nog beskikbaar was, is ons sommer opgegradeer na hom toe, vir die prys van die kleiner huisie. Die swembad was baie verfrissend op die warm dag wat ons daar was en dit het ook 'n mooi uitsig oor die omringende Tulbagh plase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Lekker huisie op die plaas. Dit is naby aan alles, maar ver genoeg om rustigheid te hê. Die groot braaikamer by die swembad en die baie mooi uitsig was 'n groot bederf, want dit was nogal koel buite op ons stoep gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melindie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese ligging. Wonderlike eienaars. Baie gasvry en heerlike etes! Die trip met die trekker en wa die berg op was uitsonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf
3.4
Des 2023

Teleurstellend. Geen warm water, die jacuzzi werk nie, geen interaksie nie. Slotte van deure werk nie. WiFi was nie beskikbaar nie. Geen waarskuwing oor loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren Road, Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSsu7HPc1P9VuPj4ahJ1UwD05EFbNFjyR8ts1BHAXs6nkWkJTk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Waveren Road Oudekloof Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2682263 19.0747812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang