Successfully reported

Oudekraal

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Pieter M
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Pragtige ou plaashuis tussen koring- en kanola-lande in die Overberg. Ons was aangenaam verras om die ruim ou plaashuis tussen die groen koringlande te vind. Als was netjies skoon. Dankie ook vir die hout wat voorsien was by die buitebraai. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Oudekraal
Haai daar Pieter, Ons is so bly dat jy ons ou familie huis so geniet het. Julle moet weer die Overberg besoek want hier is nog baie om te sien en doen. Kom kuier gerus weer!

Pieter V
1 nag
4.8
Apr 2019

Lekker. Mooi skoon plek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2019

Heerlik gebly. Herman en Tim baie vriendelik. Ideale oorslaapplek vir troue by Oudekraal. Besige pad naby huis, maar het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmana B
Kort verblyf
3.4
Mrt 2019

Aanvaarbaar met aanbevelings. Slegs 'n paar aanbevelings: Hierdie huis kan volgens die advertensie 8 persone huisves maar in die sitkamer is slegs sitplek vir 2 persone. Dit is baie ongerieflik. Die beddens se matrasse is baie ongemaklik. Die stoele buite op die stoep is baie ongemaklik en dit is ook nie genoeg vir 8 persone nie. Verder is daar geen probleem met die badgeriewe / warm water. Baie lekker huis met baie spasie! Sou ook net dalk 'n opgradering aan die messelaai aanbeveel. Die selfoonsein is ook baie swak daar so WiFi sou ideaal wees indien mens moet kommunikeer in geval van 'n noodgeval. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs! Ons het baie welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Herman
Oudekraal
Beste Elmana Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het die huis aan die begin van die jaar begin uitverhuur na 'n lang tydperk van herbouing. Deurmiddel van terugvoering soos gaste soos jy kan ons gedurig verbeter om gehalte verblyf vir ons kleinte te bied. Baie dankie vir die volpunte vir diens en netheid. Ons probeer regtig hard. Ek kan ook julle verseker dat veiligheid my eerste prioriteit was na die herbouing, so ons het gehaltwe diefwering en veiligheidshekke reg rondom die huis installeer, en is in konstante verbinding met die opsigter en ons nabye bure. Hierdie area het geen misdaad nie aangesien die goeie buurtwag hier in werking. Ek beoog Wi-Fi en TV met Netflix binnekort en gaan die sitplekke vermeerder in die leefvertrek. Die etlike kere wat ek en die familie daar gekuier het, was dit so lekker op die stoep, die sitkamer was heeltemal vergete. Weereens baie dankie vir jou raad. Miskien kan julle eendag weer kom kuier dan kan ek jou wys hoe ons verbeter het. Groete Herman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R316, Oudekraal Farm, Caledon, 72302, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a096d322e8778e6fecd68572c99af904e5335f544cb5e381e0e6d05e461ef19a7fb566c36cedd0d00e51bd70c79c9161e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 R316 Oudekraal Farm 72302 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.337859445721 19.634260828242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang