Oudekraal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R316, Oudekraal Farm, Caledon, 72302, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oudekraal is 'n plaashuis op 'n werkende plaas, 26 km vanaf Caledon en 30 km vanaf Napier. Dit bied slaapplek vir tot 8 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede 'n koningingrootte-bed, die derde 2 enkelbeddens en die vierde 'n stapelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die ruim eetkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n klavier, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, insluitend SuperSport, en WiFi.
Hout word vir gaste voorsien. Veilige onderdakparkering, sowel as 'n toesluitmotorhuis, is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Slaapsaalbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R316, Oudekraal Farm, Caledon, 72302, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudekraal het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R316, Oudekraal Farm, Caledon, 72302, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang