Successfully reported
+36

Oudewerf Fly Fishing Eco House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 225 Rooderand, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oudewerf Fly Fishing Eco House is op die oewer van die Vaalrivier in die hartjie van die Vredefortkoepel. Dit is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat rustige verblyf aan 'n gesin of groep vriende bied.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n huislike atmosfeer, gemaklike sitplek, 'n TV en eetarea. Die kombuis is met die noodsaaklike geriewe toegerus insluitend 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die buitestoep het 'n prentjiemooi uitsig oor die rivier en is die perfekte plek om te ontspan aangesien daar ook braaigeriewe is. Die huis is selfonderhoudend en het vars boorgatwater en sonkrag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oudewerf Fly Fishing Eco House is nie net 'n toevlugsoord nie, dit is die ideale bestemming vir visvangentoesiaste aangesien die area bekendstaan vir uitstekende visvanggeleenthede. Die kalm water maak dit maklik vir hengelaars om 'n byt te kry en die eenheid is perfek vir gaste wat net wil ontsnap van die gedruis van die stad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marius D
5.0
Baie gerieflike netjiese huis. Baie lekker plek, sal dit aanbeveel.
Sep 2024
Lezel B
Gesin met tieners
4.8
Net soos op die foto's. Rustige omgewing. Skoon huis.
Apr 2025
Bettie J
Saam met lewensmaat
4.8
Rus, stilte. Ons het ongelooflik lekker uitgerus. Sal graag in die somer wil kom wanneer alles meer groen is. En natuurlik die twee vriendelike buurho...
Sien meer
Aug 2024
Naomi V
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Salig. Te vrede. Ons het baie lekker gebly en goed gerus. Die plek is netjies en word baie goed onderhou. Sal vir seker weer gaan.
Apr 2024
Estelle B
Saam met lewensmaat
4.6
Stil en rustig. Baie rustig en mooi uitsig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gunther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 225 Rooderand, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Oudewerf Fly Fishing Eco House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 225 Rooderand, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d7f8dff48a6f2ff40939da3de637ec34b246d6aa2bad1ee6d29ee1b88028dabfb32420089791d79a74f781a585c6b9bafa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 225 Rooderand Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.878241804232 27.292248666255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang