Successfully reported

Oudewerfskloof Olyfplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Izaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties rustig, netjies, gemaklik, pet friendly. Fantastiese plek. So rustig en netjies. Ons 2de jaar daar vir 10 dae. Gaan volgende jaar beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Magical food for the soul. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf! Fantasties verblyf met alles wat die hart begeer. Pragtige en stylvol ingerigte huis met prentjie mooi uitsig oor die rivier. Dit was rustig en stil onder die afdak/stoep langs die buite braai, en die heerlike bad met groot glasvenster het die verblyf soos 'n spa besoek laat voel. Die restaurant "Daves Kitchen@ Oudewerfskloof" het puik maaltye tot by die huis gebring. Die kos was uitstekend en personeel baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige, rustige plek. Het my verblyf vreeslik geniet! Wat 'n pragtige plek – modern, stylvol en met sorg gemeubileer. Alles was silwerskoon, van die kombuis tot die badkamer, wat dit maklik gemaak het om tuis te voel. Die aandag aan detail, veral wat netheid en dekor betref, was besonders. Die rustige omgewing het ook bygedra tot die algehele bekoring van die plek. Ek het my verblyf vreeslik geniet en sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n skoon, pragtige en ontspanne plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent value for money! We thoroughly enjoyed our stay! Accommodation was excellent and will surely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Kuier was een vir die boeke. Was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline G
1 nag
5.0
Apr 2025

Dit voel asof mens in die natuur is, omring deur 'n ryk plantegroei. Inklok was maklik, inligting was vooraf gestuur. Dit word waardeer. Daar is alles wat jy nodig mag hê, selfs 'n strykyster en haardroër. Die stort is iets om te beleef. Privaat braai, hout en rooster. Sal weer daar tuisgaan vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie netjiese, rustigheid en stylvolle verblyf. Regtig baie smart en goed ingerig. Vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Everything was great, the peace, the ambiance, everything. Absolutely amazing, honestly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Luuks, mooi. Pragtige, luukse plek. Alles wat jy nodig het met die rustigheid saam met dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annerise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 610
R 1 610 R 1 369
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 610
R 1 610 R 1 369
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 610
R 1 610 R 1 369
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK14 River Road, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07c665f65acc40fe9bdf935130531a9804effcd77d47598de488bbf65e285d6907a40cf6c1ee97f1ce6164214c725bedfd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 610 nouVanaf R1 369 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.329778204254 21.38717107849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang