Successfully reported
+20

Oudewesthof 10

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oudewesthof 10 is 'n selfsorg-dorpshuis met 'n pragtige tuin in Bloemfontein, Vrystaat, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie dorpshuis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 in en is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n dubbelmotorhuis met 'n watertenk, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n braai-area. Die eiendom het ook sonpanele om beurtkrag te verlig.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerald T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebraai en het die plek baie geniet. Uitstekende plek. Sal weer terugkeer tydens my volgende besoek aan Bloemfontein.
Sep 2025
Verlene C
Besigheidsreis
5.0
Accommodation and owner pleasant. Lovely unit. Clean, fresh linen and towels, and everything we needed. The heat setting on the AC unit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Derek S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Dit was baie lekker om by 'n privaat plek te bly. Voel of alles jou eie is met geen steurings nie. Ek sal vir seker weer daar bly as ek i...
Sien meer
Aug 2024
Philippa S
Saam met vriende
5.0
Great weekend stay. Lovely, very clean accommodation. We had a very comfortable stay and would recommend it, with fantastic amenities c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Michael C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese akkommodasie en goedversorgde tuin. Eienaar was baie hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly en die omheinde erf was 'n groot plus vir ons 2 P...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Oudewesthof 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0bb1fb8cd47444bc18466a979ffe00bcac00297eecb9ae866622cf4e334af04afdf25c790edd57aa9fdc662a70957f1929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue Oudewesthof 10 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.075753246281 26.190891560661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang