Successfully reported

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Lethea G
1 nag
5.0
Okt 2025

Dankie. Dankie, dit was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Huis is pragtig, skoon en netjies. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Baie dankie.

Mariette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Twee keer daar oorgebly en baie tevrede gewees. Baie lekker gebly. Baie gasvry. Eenhede netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Baie dankie.

Hein K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Heerlike rustige omgewing. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag
4.8
Sep 2025

Oulike plek, beveel aan. Niks waaroor ek kan kla nie, netjies en alles wat nodig is vir 'n nag se oorslaap. Nie te ver uit die dorp nie, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Dankie Susan.

Jeanette S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

I would definitely recommend Ou-Gat Accommodation. It was fabulous. Super friendly hostess. Wonderful safe location. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel Andries O
1 nag
4.8
Jan 2025

Platteland. Plaas. Plot. Heerlike ervaringe. Hoe wonderlik om met jakkals se roep op die stoep te sit. Fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
OuGat Selfsorg-Akkommodasie
Dankie.

Sanet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Peaceful retreat. It is a lovely place, very peaceful, and all the birds around are nice. They have ducks, peacocks, and other bird species walking around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Baie lekker gekuier! Heerlik! Baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav J
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Goeie oornag verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 16 of Vlakfontein, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZGE2ZGRjLTQ1ZTktNGJlZC1iOTlkLWE0Yjc1Nzc5MDk4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Portion 16 of Vlakfontein Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.88207049809 24.748159590827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang