Successfully reported

OuKlip Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 476 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

OuKlip Game Lodge Ek sal die webtuiste enige tyd aanbeveel as jy 'n plekkie soek, lang of korttermyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect weekend escape. We had an amazing stay at OuKlip. Oom Gilbert was the perfect host and ranger during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent, peaceful and relaxing. The stay was excellent, service was great and Gilbert and the team made an extra effort with it being our honeymoon. The honesty shop is well stocked and has everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great accommodation with beautiful views. We stayed in the farmhouse and it was amazing! Big house with a beautiful kitchen and rooms. Lovely outside area. Definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Bekostigbare luuksheid. Ouklip is 'n pragtige, super netjiese plek. Ons het baie lekker gebly hier. Die tent is super met alles wat jy benodig. Die boma was die kersie op die koek. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Always a pleasure visiting Ouklip! Amazing weekend away! 2nd time visiting. Just wish we saw some more of the Big 5; we will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rethana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was bitter lekker, ons sal graag weer daar tuis wil gaan. Dit verblyf was regtig baie lekker. Alles was goed ingerig. Kamer was net bietjie koud - winter sal ek sê net 'n verwarmer is nodig in die tent. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Top gehalte, puik diens, uitstekende geriewe, groot bederf! Uitstekende ervaring en waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe, baie gerieflike verblyf en mooi omgewing. Dit was 'n groot bederf. Lekker gerus. Sien daarna uit om OuKlip in somermaande ook te besoek. Dankie vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, pragtige tente. Al was dit -3, was ons snoesig. Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier, jammer dat dit so kort was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 476

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 035
R 2 035 R 1 357
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 035
R 2 035 R 1 357
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 035
R 2 035 R 1 357
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Fisant Avenue, Dinokeng Game Reserve, 15 km from Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi29KG79qF9MzPX79lNyiEpOTQFhABkslO4iSwdUfjCqgk9ncNx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 035 nouVanaf R1 357 per nag, vir 2 mense 476 5 1 5 Plot 59 Fisant Avenue Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.392768832128 28.396133780479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang