Successfully reported
+18

Ouma Bettie se Gastehuisie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ouma Bettie se Gastehuis is 'n bekoorlike toevlugsoord geleë op 'n graan- en veeplaas in Piketberg, aan die voet van die skilderagtige Piketbergberge. Omring deur wingerde, boorde, graanlande en inheemse fynbos, is dit die perfekte plek vir gaste wat 'n rustige plattelandse wegbreek soek.

Die huis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n werkspasie en gratis WiFi vir u gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n gemaklike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Die sitkamer maak oop na 'n patio met braaigeriewe en 'n buite-eetarea, ideaal om die pragtige sonsondergange te geniet.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in wynproe by 2 aangrensende wingerde, stap, bergfietsry en ziplining, wat iets bied vir beide ontspanning en avontuur. Ouma Bettie se Gastehuis bied 'n rustige, gemaklike basis om die natuurlike skoonheid van die Piketberg-streek te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma Bettie se Gastehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cad50707aa99db061360414e06e608ac129049646fd2f246fea4551211b175ff96af540a97224cf45e73c9c3b5d51365b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Kransdrif Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.975007490545 18.759652742545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang