Ouma Jossie se Huis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Off R354, Matjiesfontein Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Ouma Jossie se Huis is 'n selfsorg-landhuis op 'n werkende plaas, 32 km vanaf Sutherland op die Calviniapad, R354. Dit kan altesaam 12 gaste akkommodeer wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of groepe.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak in elk. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed in elk, en die ander twee het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in elk. Goeie kwaliteit linne en elektriese komberse word in die kamers voorsien. Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n binnebraai en 'n patio met braaigeriewe.
Vir die warmer dae is daar 'n dam op die eiendom. Staproetes en bergfietsroetes kan tydens hul verblyf deur gaste geniet word.
Gaste word uitgenooi om die skoonheid en rustigheid van die Roggeveld Karoo te ervaar. Hierdie plattelandse huis is heeltemal privaat geleë op die rivieroewer, omring deur pragtige populierbome en 400 m van die hoofplaasopstal af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Off R354, Matjiesfontein Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Ouma Jossie se Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Off R354, Matjiesfontein Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang