Successfully reported

Ouma se C Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Samantha J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

It felt like home. It was peaceful, comfortable, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Everything we needed for our stay. Ouma se C Huise had everything we needed for our stay. The hosts were friendly and helpful. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Warm om die binnebraai, met alles wat nodig is. Baie dankie vir die skoon, gerieflike en veilige huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

N luilekker langnaweek see-sien wegbreek! Heerlik gekuier in De Kelders en Gansbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker gebly, so tuis gevoel! Pragtige en gerieflike woning, alles wat mens benodig en meer. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam, ons het baie lekker gebly! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Baie lekker, gerieflike en netjiese plek. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie lekker en gerieflik, daar is alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker daar gekuier, die opset van die huis is baie goed, alles is gerieflik bymekaar. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam alhoewel ons niks meer nodig gehad het nie. WiFi is net bietjie swak in sekere dele van die huis. Ek was opgewonde oor die DStv, want ons kon rugby kyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Perfect getaway, loved the house. It has everything to relax. Very relaxing, quiet and everything in the house that is needed. The host was very helpful and friendly. Enjoyed the peace and quiet. Centrally located to go and explore the surrounds. Highly recommend going to explore the various shops and restaurants. We even went to the NG church bazaar; it was so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Kon nie vir beter vra nie. Die plek is amazing, netjies en ruim. Als was in plek. Voel soos jou huis weg van jou tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Dit is 'n pragtige plek met binne en buite braai. Die eienaars is baie vriendelik en ek kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hoofweg, De Kelders, Overberg, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIm4yizfibEuMSnVuUhVbzmRqLaUX9OGL9wrBy9JrcL7fURyx8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 10 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.556521886532 19.368801631894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang