Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en 'n elektriese kombers word voorsien. Die kamer het ook n lugversorings stelsel in. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar. Die hele gastehuis is met solar krag gekoppel as daar krag onderbrekings is asook n groot water tenk met boorgat water vir water onderbrekings, Daar is ook onder dak parkering vir die voertuie. Die kamer het ook sy eie alarmstelsel in. Etes kan op versoek aangevra word teen ekstra kostes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger of 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en 'n eletriese kombers word voorsien. Die kamer het ook n lugversorings stelsel in. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar. Die hele gastehuis is met solar krag gekoppel as daar krag onderbrekings is asook n groot water tenk met boorgat water vir water onderbrekings, Daar is ook onder dak parkering vir die voertuie. Die kamer het ook sy eie alarmstelsel in. Etes kan op versoek aangevra word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en 'n eletriese kombers word voorsien. Die kamer het ook n lugversorings stelsel in. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf oond en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar. Die hele gastehuis is met solar krag gekoppel as daar krag onderbrekings is asook n groot water tenk met boorgat water vir water onderbrekings, Daar is ook onder dak parkering vir die voertuie. Die kamer het ook sy eie alarmstelsel in. Etes kan op versoek aangevra word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en suite-badkamer met 'n stort. . Beddegoed en 'n elektriese kombers word voorsien. Die kamer het ook n verwarmer en waaier in. Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar. Die hele gastehuis is met solar krag gekoppel as daar krag onderbrekings is asook n groot water tenk met boorgat water vir water onderbrekings, Daar is ook onder dak parkering vir die voertuie. Die kamer het ook sy eie alarmstelsel in. Etes kan op versoek aangevra word teen ekstra kostes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien met ingeboude klerekaste.Verder het die eenheid 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Binnebraaigeriewe is beskikbaar. Die hele gastehuis is met solar krag gekoppel as daar krag onderbrekings is asook n groot water tenk met boorgat water vir water onderbrekings, Daar is ook onder dak parkering vir die voertuie. Die kamer het ook sy eie alarmstelsel in. Etes kan op versoek aangevra word teen ekstra kostes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed, 'n verwarmer en 'n waaier word voorsien. Verder het die eenheid 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die TV bied slegs beperkte DStv, maar gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart vir volledige DStv bring. Die kamer werk met sonkrag en geen kragonderbrekings sal gaste steur nie. Daar is ook boorgatgeriewe en gaste sal geen probleme met water ondervind nie. WiFi is beskikbaar. Daar is onderdakparkeerplke en 'n groot tuin en grasperk. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is perfek vir 'n paartjie en bestaan uit 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wat gerieflike en privaat geriewe bied. Ekstra beddegoed en 'n verwarmer word in die koeler maande voorsien. Vir u gerief is daar 'n klein klerekas, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, wat maklike selfsorg moontlik maak. Die eenheid beskik oor 'n slim-TV met die volledige DStv-pakket wat 'n verskeidenheid kanale vir ontspanning bied. Die kamer is ook toegerus met WiFi. 'n Hoogtepunt van hierdie eenheid is die ruim privaat stoep. Op versoek is ontbyt, middagetepakkies en aandete teen 'n ekstra koste beskikbaar, wat verseker dat gaste die opsie het om maaltye te geniet sonder om die eiendom te verlaat. Die gastehuis is toegerus met 'n sonkragstelsel om deurlopende kragtoevoer tydens enige onderbrekings te verseker, en water word uit 'n boorgat verkry om ontwrigtings te voorkom. Daar is onderdakparkering beskikbaar vir gaste se voertuie, wat ekstra gerief en sekuriteit tydens hul verblyf verseker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Die tarief sluit slegs die kamer in.
Ontbyt en aandete op versoek teen ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R70, 10 Confido Small Holdings, Hennenman, 9445, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang