Successfully reported
+26

Ouma See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Strand Street, Lamberts Bay, 8190, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ouma See is in Lambertsbaai geleë, reg op die strandfront en bied gerieflike verblyf vir 4 gaste.

Met lieflike uitsigte oor die see het die huis 2 slaapkamers wat in 1 kamer met 'n dubbelbed ingerig is, en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met slegs 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas asook die nodige eetgerei, breekware en kooktoebehore, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n TV met Open Serve-kanale en 'n knus kaggel. Die binnebraai is die beste plek om op 'n koel aand te wees. Bring asseblief jou eie braairooster saam.

Braaigeriewe is ook op die patio beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Neem asseblief kennis dat Ouma See 'n nie-rook instansie is en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Zena J
Saam met vriende
5.0
See above. Lovely view. Minimalistic. Comfortable. Central. Helpful and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ray B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Beslis lekker gebly, en die eienaar was vriendelik en die plek netjies.
Aug 2025
Adri N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Pragtige uitsig. Veilig. Baie lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel.
Jun 2025
Annette J
Saam met lewensmaat
5.0
Ouma See is 'n 100% huisie-by-die-see. Ons het heerlik gebly. Ouma See is goed toegerus met alles wat nodig is. Die huis is ruim en was vir ons perfek...
Sien meer
Mei 2025
Anita D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Ons het dit baie geniet, veral die see. Uitsig.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 60 Strand Street, Lamberts Bay, 8190, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Strand Street, Lamberts Bay, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTY4YWIzLTNkOGMtNGNkMC1hYmE4LTgzZjdhMGJlNmZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 89 5 1 5 60 Strand Street Lamberts Bay 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097193 18.303133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang