Successfully reported

Oupa Daan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Die plekkie is baie mooi skoon gewees en vreeslik gemaklik. Presies wat ons nodig gehad het vir die dag voor die otter. Dit is ook naby die see en die restaurant geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige plekkie in pragtige omgewing. Vriendelike ontvangs deur Danie. Dit is ons tweede keer dat ons by Oupa Daan tuisgaan. Die plekkie was skoon, netjies en goed ingerig. Ons het heerlik gebly. Oupa Daan is 'n baie lekker vakansiehuis. 'n Plekkie waarheen ons beslis weer sal teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Idyllic. Had a lovely stay. Would have wanted to stay much longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangename plek met vriendelike en tegemoetkomende gasheer. Maklik om te kry en sentraal. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cristian S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderful. This place is great and my family and I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ruim, goed ingerig, rustig. Oupa Daan is 'n baie lekker vakansiehuis. Goed ingerig en ruim. Mooi uitsig vanaf die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was lovely, very comfortable- would stay again! I would just suggest that a lighter is left in the room so that if the electricity is out, you can still boil the kettle on the gas stove for some coffee. Otherwise, a lovely comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus K
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Enjoyable. Disappointed that no one was there to show us around or that we did not have clear instructions as to what we were allowed to use and what not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige mooi huis so in die natuur! Ek en my man het daar tuisgegaan vir twee dae en dit was net te kort - ons het heerlik daar gebly. Ons is natuur liefhebbers en het daarvan gehou om so in die woud te bly. Die plekkie was baie mooi en netjies en goed toegerus vir die twee van ons. Ons het goeie diens gekry. Een van die kombuiskas se deure se skarniere was los en dit is vir ons die volgende dag herstel. 'n Plekkie waarheen ons beslis sal teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Fantasties mooi! Dis pragtig, met oudtyse en moderne geriewe, alles mooi uitgerus. Familie huis waarop hulle baie trots is! Besonderse plek waar mens vir dae lank op die stoep kan sit en net die woud kan inneem! Neem net kennis van die trappe na die eenheid, maar ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oupa Daan
Baie dankie Marita Ek is baie bly jul het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Saint Georges Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa25eedd43cc8a85463a04b046549acbc57bc4e3a3bf09097c072efca1425f3a9314e6f120f7320dca68271437b3f83317e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 245 Saint Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9794034 23.5584548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang