Oupa Daan
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Saint Georges Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oupa Daan is in die kusdorpie Nature's Valley in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die dorpie is ongeveer 30 km oos van Plettenbergbaai.
Hierdie selfsorghuis kan as 'n geheel of as 2 aparte eenhede gehuur word. Dit bied slaapplek vir 10 mense as 'n geheel.
Eenheid 1 is 'n grondvloer-eenheid wat 4 mense in 2 slaapkamers kan akkommodeer, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n stoof en oond. Die 2 en suite-badkamers asook 'n buitestort met warm water. Daar is ook braaigeriewe.
Eenheid 2 het slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die badkamer is onlangs opgeknap en daar is 'n buitestort met warm water. Verder is daar 'n ruim sitkamer en eetarea, en die dek met sy braai-area tussen die inheemse bome.
Eenheid 3 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis en die moderne badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n dek-area vir gaste se gebruik.
Nature's Valley is ideaal vir besoekers wat die Tuinroete wil verken of net in die son wil sit en ontspan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 245 Saint Georges Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa Daan het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Saint Georges Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang