Oupa See
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Oupa See is 'n lieflike 2-slaapkamerhuis in die kusdorpie Lambertsbaai en is net oorkant die pad van die see af.
Die huis is ideaal vir 4 mense en het ook lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n klein stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, asook 'n mikrogolfoond. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met OpenView het. Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik en parkeerplek word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie braairooster saambring.
Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar. Reël asseblief betyds. Oupa See is troeteldiervriendelik.
Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van sandplankry, vierwielmotorfietsry, 'n mikroligte vlug oor die baai, en gaste kan ook Sir Lambert Wyn- en Bird-eiland besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang