Successfully reported

Oupie-se-Plekkie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bonita B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Fantastiese diens, vriendlike gasheer, vreeslik gemaklike beddens na 'n lang reis. Die was fantasties, die gasheer was so vriendlik en het vir ons gewag al was dit na die inkloktyd. Hy het tot vir seker gemaak die geyser was aan en solank die ketel gekook vir ons nadat ons al 9 ure op die pad was en relatief uitgeput was. Ons het so tuis gevoel en sal beslis weer gaan kuier as ons in daardie area is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Waarde vir geld. Baie oulike plekkie, ontvangs was baie warm. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Vela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 138 Elizabeth East, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA053bde94563322815032ec1bddc97e7273f938b64eacc64249053f5998916d1fefef618da95789851def640f78ab9cecd757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 138 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -32.788510565093 18.155702883065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang