Successfully reported

Ouplaas Vineyard Nest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Moet hierdie nie mis nie! Dit was so baie meer as wat ons verwag het! Alhoewel ons oppad was na ons geliefde Kgalagadi, was ons spyt dat ons net een nag daar oorgebly het. Die koninggrootte bed was vir seker 'n groot pluspunt vir ons, aangesien min oornagplekke hierdie luuksheid bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste verblyf, beveel vir enige een aan, waarde vir geld. Baie goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sorgvry en baie ontspanne in so netjiese plek. Baie netjies en baie goed ingerig. Beste akkommodasie wat ons nog by tuis gegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very pleasant cottage in a perfect location, with delightful hosts! This stay was perfect. A beautiful cottage, very comfortable, well equipped, and very charming, with a lovely outdoor space. The location, just 5 minutes from Augrabies Park, is ideal. You can take walks through the vineyards all the way to the banks of the Orange River. Our hosts were extremely friendly and responsive. We would have loved to stay one more day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik. Heerlike, skoon, netjiese plek. Lekker braai geriewe. Goeie kwaliteit linne. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ontspanne atmosfeer, gerieflik en veilig. Dit was bo verwagting ruim. Alles was gerieflik, privaat en pragtig. Die gasvrou en haar gesin is baie vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gekuier, ideaal geleë vir Augrabies besoek! Puik akkommodasie en gasvrou uiters vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf, skoon, netjies, alles perfek, fantastiese matras. Beste plek waar ek nog ooit geslaap het, ongelooflik skoon, netjies, fantastiese matras, duursame beddegoed - uitstekend. Die druiwe hout in die braai was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celicia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die eienaars het ons vriendelik gegroet met 'n pragtige plek. Die foto's kom nie naby aan hoe mooi die plek werklik is nie. Die plek is pragtig en netjies. Die atmosfeer was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, aangenaam & onthoubaar. Luukse, skoon en netjiese verblyf. Ons het heerlik oornag en uitgerus vir die lang pad. Beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MONIQUE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe02a0442c9e17d61dfe35fcfbe63f427a9e138941b44ecd657bbfd77f276652289fceb9af93ea914848a7f3597b33bdd4941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R359 Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.633550312606 20.34674339757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang