Our Happy Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pragtige moderne woonstel reg op die strand. Patio wat uitkyk oor versorgde tropiese tuine en swembadarea wat reguit na die strand lei.
Beide die hoofswemstrand en die dorpie is 'n entjie se stap weg.
Die eenheid is selfsorg en het 'n gasbraai op die patio.
Onbeperkte wifi ingesluit
Maandae, Woensdag en Vrydag gediens.
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat lei na 'n ruim patio met pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shelley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Our Happy Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, Umhlanga Rocks, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang