Our Happy Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 32 Magnolia Street, Morgenster, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Our Happy Place is 'n minimalistiese privaat kamer wat gemak en gerief bied in 'n stil Kaapstadse voorstad.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n klein stasie met 'n stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n werkslessenaar vir diegene wat nie heeltemal hul verantwoordelikhede agter kan laat nie. Daar is 'n TV met toegang tot stroomtoepassings, insluitend YouTube Red, vir vermaak.
Die eiendom is slegs 35 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 15 minute vanaf nabygeleë wynplase. Kruidenierswinkels, Cape Gate Mall en Cape Gate Hospitaal is almal binne maklike bereik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Magnolia Street, Morgenster, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 32 Magnolia Street, Morgenster, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang