Out of Africa Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge geleë in 'n natuurlandgoed naby die Magaliesburgberge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere.
Die eiendom bied verblyf in 12 eenhede. Daar is 8 Ndebele-chalets, 2 Gesinschalets, 1 Bosbaba-chalet en 1 Kajuit.
Daar is 'n trou-funksiesaal en 'n pragtige kapel op die Lodge, perfek vir geleenthede, troues en konferensies.
Daar is 'n wandelroete op die perseel vir gaste om in die son by die swembad te lê. Out of Africa Lodge is slegs 45 minute se ry vanaf Johannesburg, Pretoria en Sun City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hans Jurgens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 443
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Zandfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Out of Africa Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang